Bikes:8317
Dealer Ads : 617
Private Ads : 7664
Latest Ads : 1893
SearchBikes for Sale
Any
Any
Any
Price
Year
Any
Calculator
Estimated over months

Polaris Sportsman 700 4X4 R48,000

Advert viewed 67 times
Polaris Sportsman 700 4X4 For Sale
  • Not Specified
  • 470 km
  • Ad updated more than 30 days ago
  • Quad bikes
  • 2071208
  • Quad is nog splinternuut met baie lae kilos net 470km gery. Is baie min gebruik en is regtig nog soos n nuwe quad. Is 4x4 met visco diff locks sisteem. Het n sleephak, dra rakke voor en agter. Outomaties met reverse rat. High en low range. Bande nog nuut. Als in baie voeie werkends kondisie. Het registrasie papiere, service boekie, owners manual en ekstra sleutels. Nuut kos hul ver oor die R100,000. Myne nog soos nuut vir R60,000. Het ook dieselfde 700 4x4 met bietjie meer km op (3500 km) maar ook in baie goeie kondisie. Met splinternuwe bear claw 6 ply bande vir R48,000. Het ook nuwe dubbel quad bike trailer met gereedskapkas, jerry kan houers, ramps. Nuewe bande plus spaarwiel vir R15,000. Skakel my op 0839629699 vir meer info
Plain Deal Great Deal Good Deals, Plain Deals
×
Private Seller
Gauteng, Pretoria East, Rietfontein

Email Seller

Send
Recently sold - Polaris Sportsman 800 EFI
Year: 2007, Price: R55,000

More Bikes from our Dealer Network